site hit counter

⋙ Download Free Onse Vaders Afrikaans Edition Karin Brynard 9780798158237 Books

Onse Vaders Afrikaans Edition Karin Brynard 9780798158237 Books



Download As PDF : Onse Vaders Afrikaans Edition Karin Brynard 9780798158237 Books

Download PDF Onse Vaders Afrikaans Edition Karin Brynard 9780798158237 Books

In 'n miljoenêrsbuurt van Stellenbosch loop 'n huisroof skeef. Die slagoffer se vernielde lyk word deur haar kinders ontdek. Kaptein Beeslaar, op besoek aan dié pragtige dorp, word teen sy sin by die ondersoek betrek. Vyftienhonderd kilometer noord van Beeslaar moet sersant Johannes Ghaap in Soweto gaan soek na 'n vrou en haar kind wat tydens 'n motorkaping ontvoer is en iewers in hierdie vreemde plek van miljoene sink- en bokshuisies aangehou word . . .

Onse Vaders Afrikaans Edition Karin Brynard 9780798158237 Books

Uiters boeiende misdaad drama. Die skryfster se vlymskerp vertelstyl skep n skreiende storie van d Stellenbosse onderwêreld en polisiëring in die stinkryk suburbs , in skrille kontras met die Soweto soort skiet of word geskiet speurwerk. Karen se taal is meer gesofitikeerd, en minder afhanklik van kru woordgebruik en seksuele sketse as bv Deon Meyer se stories(noodwendige vergelyking ongelukkig onvermybaar). Ek het nagte deur gelees en dit was elke slaaplose uur werd. Dis duidelik dat elke aspek van d storie deurdringend nagevors is, maar die menslike kennis en komponent kom nooit tweede nie. n Fantastiese fonds.

Product details

  • Paperback 514 pages
  • Publisher Human & Rousseau; First Edition edition (October 20, 2012)
  • Language Afrikaans
  • ISBN-10 0798158239

Read Onse Vaders Afrikaans Edition Karin Brynard 9780798158237 Books

Tags : Onse Vaders (Afrikaans Edition) [Karin Brynard] on Amazon.com. *FREE* shipping on qualifying offers. In 'n miljoenêrsbuurt van Stellenbosch loop 'n huisroof skeef. Die slagoffer se vernielde lyk word deur haar kinders ontdek. Kaptein Beeslaar,Karin Brynard,Onse Vaders (Afrikaans Edition),Human & Rousseau,0798158239,Crime & mystery,FICTION Thrillers Suspense,Fiction - Espionage Thriller,Thrillers - Suspense
People also read other books :

Onse Vaders Afrikaans Edition Karin Brynard 9780798158237 Books Reviews


What a difference a second books makes. Karin is getting the feel right, which only can be done through experience. The characters have developed well.
Goed geskryf, maar heeltemal te veel gevloek en baie kru taal. Ek het ook niks gehou van die baie bloed en ander beskrywings nie. Sal die boek nooit aanbeveel nie!
Hou mens gevange van die begin tot einde. 'n Boek van oor die 500 bladsye oor 'n naweek kafgedraf. Lees "makliker" as Plaasmoord, maar die twee boeke staan naas mekaar as speurverhale. Sien uit na nog werke uit haar pen. As jy van speurverhale hou, is Onse Vaders 'n onvermydelike keuse.
Ek het die boek as geheel geniet, maar gevoel daar is te veel op navorsing en detail gekonsentreer wat die boek soms langdradig gemaak het.
Another one of Karin's typical South African stories, drenched with the crime in our country, that kept you hooked till the last written word!!!
Niemand sal die boek kan neersit nadat die eerste bladsy gelees is. Maak seker jy het 'n sterk maag om alles te verteer.
I happen to know the environment in which the book is cast. That added to my enjoyment. It does, however, brings together a host of themes of the South African story.
I did find the escape of Greta from the clutches of the "Father " a bit far fetched. Otherwise a great read.
Uiters boeiende misdaad drama. Die skryfster se vlymskerp vertelstyl skep n skreiende storie van d Stellenbosse onderwêreld en polisiëring in die stinkryk suburbs , in skrille kontras met die Soweto soort skiet of word geskiet speurwerk. Karen se taal is meer gesofitikeerd, en minder afhanklik van kru woordgebruik en seksuele sketse as bv Deon Meyer se stories(noodwendige vergelyking ongelukkig onvermybaar). Ek het nagte deur gelees en dit was elke slaaplose uur werd. Dis duidelik dat elke aspek van d storie deurdringend nagevors is, maar die menslike kennis en komponent kom nooit tweede nie. n Fantastiese fonds.
Ebook PDF Onse Vaders Afrikaans Edition Karin Brynard 9780798158237 Books

0 Response to "⋙ Download Free Onse Vaders Afrikaans Edition Karin Brynard 9780798158237 Books"

Post a Comment